Girlie

R50.00R130.00 incl. VAT

SKU: N/A Categories: , , , Tags: ,

Description

GIRLIE - Speelgoed is dikwels troosgoed. Drienie mis haar mamma. Sy moet ’n item by die skoolkonsert lewer, maar sy is tog so skaam en word by die skool gespot.

Maar Drienie het ’n lappop, ’n troospop. Saam leer hulle die spottende skoolmaats 'n goeie les.

Additional information

Formaat

eBoek Mobi, eBoek E-Pub, Sagteband

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.