No Image Available

Ek mis my kind

R100.00
 Skrywer: Stanley Cierenberg  ISBN: 978-0-7961-5540-5  Bladsye: 40  Language: Afrikaans  Dimension: A5  Tags:Ek mis my kind | Stanley Cierenberg |  Bestel nou
 Sinopsis:

EK MIS MY KIND: Vir Stanley Cierenberg is dit ’n besondere eer om sy broer, Elroy, se biografie te verwoord. Elroy is 52 jaar oud, van skooltyd af die voorbeeldige een; onderhoofseun en kaptein van die Cravenweek-rugbyspan.

Hy het die rang van kaptein in die SAPS beklee en daarna sy eie sekuriteitsbesigheid begin.  Elroy is lief vir die aarde, boerdery, diere en vir sy familie.  Sy dogters is sy hele lewe. Die oudste twee is reeds volwasse.

Tans is hy in die gevangenis met ’n 10-jaar vonnis. Stanley het dit sy taak gemaak om hierdie boek te skryf oor sy broer se uitdagings wat hy elke dag in die gesig moet staar. Een van die grootste uitdagings is die verlange na sy jongste dogtertjie wat, na aanvanklike gereelde kuiers, stadig uit sy lewe verdwyn het.

 Back