No Image Available

Girlie

R150.00  R130.00
 Skrywer: Bets Koen  Language: Afrikaans  Bestel nou
 Sinopsis:

Girlie – Speelgoed is dikwels troosgoed. Drienie mis haar mamma. Sy moet ’n item by die skoolkonsert lewer, maar sy is tog so skaam en word by die skool gespot.

Maar Drienie het ’n lappop, ’n troospop. Saam leer hulle die spottende skoolmaats ‘n goeie les.

 Back