No Image Available

Handleiding: Selfpublikasie en bemarking

R85.00  R50.00
 Skrywer: Nico Schamrel  Language: Afrikaans  Dimension: A5  Tags:Nico Schamrel |  Bestel nou
 Sinopsis:

Hierdie handige handleiding plaas self-publiseerders op die pad om hul boek te publiseer en te bemark. Dit verduidelik die verskeie verskillende aspekte van self-publikasie; vanaf die manuskrip, proeflees en teksversorging, die gevaar van kontrakte, die belangrikheid van ‘n goeie omslag, kopiereg en hoe/waar om jou boek suksesvol te bemark.

Dit bied ook ‘n diensverskafferslys wat handig is vir skrywers wat opsoek is na goeie diens en verskaffers soos grafiese ontwerper en ‘n resensent.

Die boek word ook teen ‘n spesiale prys aangebied om skrywers aan te moedig om die regte pad te volg na self-publikasie.

 Back