LEES ASSEBLIEF EERS DEEGLIK VOOR U BESTEL!

  1. Moet asseblief nie eBoeke dadelik probeer aflaai nie. U sal ‘n e-pos ontvang met die skakel om af te laai nadat die betaling in ons rekening registreer is. Indien u voor die tyd aflaai, kan u nie wéér aflaai nie.
  2. VOOR u ’n eBoek bestel, laai die toep (app) af deur op die skakel hieronder te klik. Volg die stappe.
  3. MOBI is alleenlik wanneer u oor die korrekte toestel beskik om boeke in daardie formaat te lees.
  4. AFLEWERING  gee asseblief 2 tot 3 weke grasie vir druk en aflewering.

ALLE BOEKE wat hier te koop aangebied word, is PRM-boeke: Professionele Redigeerde Manuskrip en voldoen aan die hoë standaarde van goeie Afrikaanse Literatuur

HOW TO DOWNLOAD E-BOOK READER(step-by-step guide) – click button:

No Image Available Die Griesels van Poespasvlei (Deel 1)
Van struggle en suffer kan jy die Griessels niks vertel nie. Myn-blaster Frik blaas alles op; as dit nie die…
ePub, Mobi, Sagteband Boek reeks, Komedie, Roman, Stergradering: Prima SILWER Skrywer:Nico Schamrel
R 140.00 R 110.00
No Image Available Die Griesels van Poespasvlei (Deel 2)
Tant Goedjie se no-name teeblare voorspel ’n warm Delilah, ’n matroos en sy boot, ’n pes soos pokkies, ’n engel…
ePub, Mobi, Sagteband Komedie, Roman, Stergradering: Prima SILWER Skrywer:Nico Schamrel
R 140.00 R 110.00
No Image Available Engela
“In jou kop is jou drome en jou stories; jou eie wêreld, ’n fantasie met verbeeldingsvlugte vol wonderwerke. Dit wat…
ePub, Mobi, Sagteband Kortverhaalbundel, Kortverhale, Prys Benoeming, Roman, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling Skrywer:Nico Schamrel
R 150.00
No Image Available Geagte Mej. de Kock,
Die biografie van ʼn sendeling – aangrypend neergepen deur ʼn bejaarde vrou wat haar jongmenslewe opgeoffer het om ander te…
ePub, Mobi, Sagteband Biografie, Nie-fiksie, Ware lewensverhaal Skrywer:Nico Schamrel
R 130.00
No Image Available Handleiding: Selfpublikasie en bemarking
Hierdie handige handleiding plaas self-publiseerders op die pad om hul boek te publiseer en te bemark. Dit verduidelik die verskeie…
ePub, Mobi Handleiding, Motiverend, Nie-fiksie, Selfpublikasie en bemarking, Top aanbeveling Skrywer:Nico Schamrel
R 85.00 R 50.00
No Image Available Koster
Spinnekopmense het kettings, slotte, boeie en pille waarmee hulle jou manipuleer tot jy ʼn leë dop is. ‘n Man se…
ePub, Mobi, Sagteband Drama, Intrige, Roman, Spanningsverhaal, Speur- en moordverhaal, Stergradering: Prima SILWER, Top aanbeveling Skrywer:Nico Schamrel
R 140.00
No Image Available My gebed vir ‘n boer – *NS
MY GEBED VIR ’N BOER – is ’n saamgestelde bundel van gebede, gedigte en skrywes deur verskeie burgers van Suid-Afrika,…
Sagteband Bekende persoonlikhede, Digbundel, Godsdienstig, Kortverhale, Liefdadigheid Skrywer:Nico Schamrel
R 140.00
No Image Available Petronella, Koningin van die Karoo
Op twee plase in die Karoo rus ʼn berg met die lyf van ʼn dier en ʼn kop van ʼn…
ePub, Mobi, Sagteband Intrige, Liefdesverhaal, Novelle, Roman, Stergradering: Prima GOUD Skrywer:Nico Schamrel
R 170.00 R 150.00
No Image Available Prente in my kop
Foto’s en prente vertel ʼn storie deur die oog van ʼn fotograaf of kunstenaar. Dit wek emosies, misterie en soms…
ePub, Mobi, Sagteband Kortverhaalbundel, Prys Benoeming, Stergradering: Prima GOUD Skrywer:Nico Schamrel
R 185.00 R 120.00
No Image Available Rooi papawers
Drie gedempte skote. Sy val vorentoe oor die ruglening van die stoel. Haar hare glip elegant na vore, haar arms…
ePub, Mobi, Sagteband Intrige, Spanningsverhaal, Speur- en moordverhaal, Top aanbeveling Skrywer:Nico Schamrel
R 155.00 R 145.00
No Image Available Sondebok, swartskaap
Wraak, liefde, sonde, verlange, oneerlikheid, hoogmoed, geheime en geloof – alles hou ʼn verband met mekaar en almal word deel…
ePub, Mobi, Sagteband Intrige, Roman, Spanningsverhaal, Top aanbeveling Skrywer:Nico Schamrel
R 140.00
No Image Available Steppie lyk soos heuningwas
Van haar kosbaarste besittings is ’n prent van beeste, dagboeke en haar kansellap. Die mees kosbaarste van alles, meer as…
ePub, Mobi, Sagteband Gebaseer op ware persone en gebeure, Roman, Stergradering: Prima GOUD Skrywer:Nico Schamrel
R 140.00