No Image Available

My gebed vir ‘n boer – *NS

R140.00
 Format: Sagteband  Skrywer: Nico Schamrel  ISBN: 978-1-77626-077-5  Bladsye: 120  Language: Afrikaans  Dimension: A5  Tags:Bekende persoonlikhede | Nico Schamrel | NS Liefdesdiens |
 Sinopsis:

MY GEBED VIR ’N BOER – is ’n saamgestelde bundel van gebede, gedigte en skrywes deur verskeie burgers van Suid-Afrika, asook bydraes deur bekendes – sangers, akteurs, modeontwerpers, kunstenaars, sjefs, digters, mejuffroue Suid-Afrika en vele ander legendes.

Gebede word opgedra vir die beskerm van Suid-Afrika se boere en hul werkers, vir die mense van Suid-Afrika en daar word hulde gebring aan hulle wat ons van kos voorsien op ons tafels.

Hierdie boek is ’n liefdadigheidsprojek om fondse in te samel vir slagoffers van plaasaanvalle. Die verkope van die boek word daarvoor aangewend. Jou ondersteuning is van kosbare waarde om ander te help.

MY PRAYER FOR A FARMER – is a book of prayers, poetry and writings by the people of South Africa, with contributions from well-known celebrities – singers, actors, fashion designers, artists, chefs, miss’ South Africa and legends.

These prayers are for the farmers of South Africa and their workers, for the people of South Africa and to honour those who provide us with food on our tables.

This book is a charity project to raise funds for victims of farm attacks. The sale of this book will contribute to assist victims. Your support is valuable in assisting those in need.

 Back