No Image Available

Rooi papawers

R155.00  R145.00
 Format: ePub, Mobi, Sagteband  Skrywer: Nico Schamrel  Bladsye: 38  Language: Afrikaans  Dimension: A5  Tags:Nico Schamrel | Ns. Skrywershuis | Rooi papawers | speurverhaal |
 Sinopsis:

Drie gedempte skote. Sy val vorentoe oor die ruglening van die stoel. Haar hare glip elegant na vore, haar arms slap. Drie koeƫlwonde. Drie rooi papawers.

Ses raaiselagtige moorde wat deur Erwee, Gert en Karla opgelos moet word, terwyl dit die leser boei met interessante en onvoorspelbare wendings.

‘n Onheilspellende moordverhaal wat kriewelinge langs jou ruggraat laat afloop. Die skrywer vleg en tooi genadeloos met sy lesers se emosies en vrese in hierdie tergende moordstorie waarin die leser op en wakker tussen die lyne moet lees.

 Back