Prente in my kop

R50.00R150.00 incl. VAT

‘n Unieke bundel waarin fotografie die skrywer inspireer om verhale te skryf wat elke foto komplimenteer. Hierdie konsep is buite die boks skryf! Die verhaal, Kagen, ontvang ‘n Chris Barnard Literatuur Benoeming in 2020.

Clear

Description

Foto’s en prente vertel ʼn storie deur die oog van ʼn fotograaf of kunstenaar.

Dit wek emosies, misterie en soms ʼn absurditeit wat jou gedagtes stimuleer, dit skep beelde en roep herinneringe op.

Die skrywer verwerk hierdie indrukke en omskryf dit in verhale waarin alledaagse gebeure ʼn wedergeboorte ervaar. Herinneringe uit die skrywer se kinderdae op sy tuisdorp word veral in besonder beskryf in sy verhale – Witter as sneeu en Ma kan toor.

Elke kortverhaal word met ʼn foto geplaas sodat die leser die verhaal daarmee kan vereenselwig.

Additional information

Formaat

eBoek PDF, Sagteband, eBoek Mobi, eBoek E-Pub

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.