No Image Available

Prente in my kop

R185.00  R150.00
 Format: ePub, Mobi, Sagteband  Skrywer: Nico Schamrel  Bladsye: 137  Language: Afrikaans  Dimension: A5  Tags:kortverhaalbundel | Nico Schamrel | prente in my kop |
 Sinopsis:

Foto’s en prente vertel ʼn storie deur die oog van ʼn fotograaf of kunstenaar.

Dit wek emosies, misterie en soms ʼn absurditeit wat jou gedagtes stimuleer, dit skep beelde en roep herinneringe op.

Die skrywer verwerk hierdie indrukke en omskryf dit in verhale waarin alledaagse gebeure ʼn wedergeboorte ervaar. Herinneringe uit die skrywer se kinderdae op sy tuisdorp word veral in besonder beskryf in sy verhale – Witter as sneeu en Ma kan toor.

Elke kortverhaal word met ʼn foto geplaas sodat die leser die verhaal daarmee kan vereenselwig.

 Back