No Image Available

Moxie se pont

R200.00
 Skrywer: Gerhard van Deventer  ISBN: 978-1-0370-4623-0  Bladsye: 276  Language: Afrikaans  Dimension: A5  Tags:Gerhard van Deventer | Moxie en sy pont |  Bestel nou
 Sinopsis:

Moxie en sy pont – Gerhard vertel stories oor ‘n wye verskeidenheid onderwerpe, van sy bekende Oupa Moxie Dunn wat die pont by Malgas getrek het tot die bergies in die Paarl se strate.  Hy fokus veral op verhoudings. Dit is stories uit die hart en lag of huil, jy sal nie onaangeraak wees nie.

 Back