Moxie en sy pont

R200.00 incl. VAT

Description

Moxie en sy pont – Gerhard vertel stories oor ‘n wye verskeidenheid onderwerpe, van sy bekende Oupa Moxie Dunn wat die pont by Malgas getrek het tot die bergies in die Paarl se strate.  Hy fokus veral op verhoudings. Dit is stories uit die hart en lag of huil, jy sal nie onaangeraak wees nie.

Additional information

Formaat

eBoek Mobi, Sagteband