Die skrif aan die muur

R160.00 incl. VAT

Description

DIE SKRIF AAN DIE MUUR

Is daar ‘n geheime verbintenis tussen tyd, afstand en profesie?

Word kennis oor ‘n heilige getal, eens bekend gemaak aan Moses en Daniel – wat die sleutel tot eindtydprofesie vorm – vandag weer aan ons openbaar?

Wat is die ware betekenis van hierdie getal, hoe is dit ingesluit in moderne mates, en word selfs moderne stede so profeties betrek?

Staan ons op die drumpel van verborge insig, soos planne om die tempel in Jerusalem te herbou, ontvou?

Hierdie en ander onderwerpe word ondersoek in die lig van gebeure in ons moderne era, waar intellektuele reuse soos Isaac Newton en David Flynn se ontdekkings in die digitale era nuwe lewe kry, met fokus op die presiese punt waar tyd en ewigheid kruis in Jerusalem.

Die skrif aan die muur is ’n Intense insiggewende boek wat lig werp of verskeie vrae.

Besigtig boeke

Additional information

Formaat

Sagteband, eBoek Mobi