Vinger in die stof

R160.00 incl. VAT

Description

Vinger in die stof is Gerhard se hartsgedigte in jou hand. Gebedsgedagtes wat iets van sy geloofreis vertel. Ons is maar brose kleipotte en stofmense.  Ons probeer so dikwels die skerwe van ons lewe bymekaar hou.  God kom in Christus en bevestig keer op keer, ons “hou”, is in sy “vashou”, toegevou.

Jy sal saam met hom begeer om te leef met die wete dat ons op heilige grond staan.  Ja, ons is heilige grond.  In Christus deur die Gees opgebou om die huis en tempel van God te wees.

Mag die Gees jou kyk en luister verfyn, sodat jy saam met Hom die lewe kan dans, al word die dansvloer kleiner.

Additional information

Formaat

Sagteband, eBoek Mobi