Tussen stiltes

R80.00R140.00 incl. VAT

Clear
SKU: N/A Categories: , Tags: ,

Description

Digbundel – Tussen Stiltes – is waar jy jouself vind tussen jou gedagtes, jou binne-inperking en jou drome.

Tussen stiltes is daar dikwels roeringe, klanke. Die lewe wek wanklanke; dood, pyn, verwerping. Maar die lewe bring ook tussen al hierdie emosies stille aanvaarding, liefde. Hierdie bundel sny baie naby aan die skrywer se lewe en geliefdes. Sy vra vrae, bepeins en uiteindelik, tussen al die stiltes en stilbly, kom sy by die punt wat saakmaak: sy gaan nie meer stilbly nie, want – ’n mens moet wys raak.

 

Lees meer

Omslag: http://nicoschamrel.com/

Additional information

Formaat

Sagteband, eBoek Mobi, eBoek E-Pub

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.