Description
Oktoberkind is Magdalie se hart en siel op papier, ʼn versameling gedigte wat ʼn geskrewe rekord is van wie sy is wanneer die wêreld nie kyk nie.
Met die verskyning van haar bundel Oktoberkind, stel Magdalie Grobler haar talent as digter ongebonde ten toon. Haar gedigte vertolk die lewe onbevange, lig hier en daar die sluier op verborge gedagtes en emosies om die leser se hart saggies met welgekose woorde te omvou.
Reviews
There are no reviews yet.