Mimiekie

R90.00R160.00 incl. VAT

Clear
SKU: N/A Categories: , , Tags: ,

Description

Mimiekie is ‘n boek van 11 oorspronklike stories spesifiek geskryf op die oog om nuwe stories te kan lees met bedtyd.

Die stories kan ook gelees word deur jong kinders, veral díe wat ‘n liefde vir lees het.

Van ‘n vis wat karate doen dwarsdeur tot die beste ry-ding beloof hierdie stories om jou verbeelding te prikkel en om jou baie lekker te laat verdwyn uit vandag se besige realiteit.

Mimiekie is ook in ‘n 11 episode televisie reeks gemaak en is verkrygbaar op aanlyn platforms met akteurs Neels Clasen en Craig Morris.

Additional information

Formaat

Sagteband, eBoek Mobi, eBoek E-Pub

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.