Kayla en die smokkelaars

R140.00 incl. VAT

Description

KAYLA EN DIE SMOKKELAARS: Die flits van ligte laat in die aand vanuit die uitkyktorings in Mauritzbaai, is die begin van ‘n gevaarlike avontuur vir Kayla Grey. Haar nuuskierigheid lei haar tot in die midde van ‘n gewetenlose bende. Skelms wat nie sal huiwer om van opponente ontslae te raak nie. Kayla is op haarself aangewese want niemand kan vertrou word nie. Niemand nie. Die bende se invloed strek wyd …

Is sy opgewasse vir die taak om die smokkelaars bloot te stel?

Additional information

Formaat

Sagteband, eBoek Mobi, eBoek E-Pub