See, sand en speedkops

R160.00 incl. VAT

SKU: N/A Categories: , , Tags: ,

Description

Die stories in Sand, see en speedkops neem die leser op ’n reis deur die alledaagse, die onverwagse en die soms humoristiese oomblikke van die lewe. Dit vertel van mense se handel en wandel in verskillende alledaagse situasies. Meeste van die verhale het hul oorsprong in werklike gebeure. By sekeres neem ligter oomblikke die voortou terwyl ander ’n meer ernstige toon aanneem. Die Engelse verhaal “One Saturday Morning” staan op sy eie, ’n verhaal waarvan die titel reeds iets van die inhoud laat deurskemer.

Hierdie bundel bied ’n mengsel van humor, menslikheid en herinnering, stories wat herkenbaar, eg en soms onverwags na aan die hart lê.

Additional information

Formaat

Sagteband, eBoek Mobi