NIE ALLE VAPIRES SKITTER NIE – Wat sal jy doen as die onmoontlike gebeur?
Drake se grootste wens is om op die skool se kriekettoer te kan gaan, maar dit is duur – baie duur. Die werk as usher by ‘n obskure teater lyk na ‘n goeie plan. Totdat dit nie meer is nie …
Hy word vasgevang in ‘n nagmerrie van gevaar, vampires en vreesaanjaende slapendes.
Sal hy die onmoontlike oorleef?