Description
Spinnekopmense het kettings, slotte, boeie en pille waarmee hulle jou manipuleer tot jy ʼn leë dop is.
‘n Man se verlede word herbesoek toe ‘n vrou ‘n poskaart na hom bring en na die graf van ‘n vrou navraag doen. Dit is verraad, kranksinnigheid en verdoeseling, manipulasie en leuens. Alles lei tot ‘n skokkende einde wat woordeloos laat.
Die leser word aan die raai gehou tot op die laaste.
Reviews
There are no reviews yet.