Description
Wanneer Cupido se pyltjie tref, is dit te laat om terug te draai op ʼn eensaampad, selfs al het die liefde jou aanlyn gevind.
Wanneer ken ʼn mens iemand werklik en hoe ver sal jy gaan om jou liefde te beskerm?
Soms het selfs ʼn mossie geen ander uitweg nie as om te vlug.
admin –
Ek is nou nie een van die slim mense wat kan praat van hoe die storielyn ontvou ensovoorts nie. Wat ek wel kan sê is dat ek die boek baie geniet het. Die storie het my geboei en ek kon nie wag om te lees wat gebeur nie.
Ek gaan beslis nog van jou boeke lees! – Rhita Coetzee