LEES ASSEBLIEF EERS DEEGLIK VOOR U BESTEL!
- Moet asseblief nie eBoeke dadelik probeer aflaai nie. U sal ‘n e-pos ontvang met die skakel om af te laai nadat die betaling in ons rekening registreer is. Indien u voor die tyd aflaai, kan u nie wéér aflaai nie.
- VOOR u ’n eBoek bestel, laai die toep (app) af deur op die skakel hieronder te klik. Volg die stappe.
- MOBI is alleenlik wanneer u oor die korrekte toestel beskik om boeke in daardie formaat te lees.
- AFLEWERING gee asseblief 2 tot 3 weke grasie vir druk en aflewering.
ALLE BOEKE wat hier te koop aangebied word, is PRM-boeke: Professionele Redigeerde Manuskrip en voldoen aan die hoë standaarde van goeie Afrikaanse Literatuur
HOW TO DOWNLOAD E-BOOK READER(step-by-step guide) – click button:
LEES EERS DEEGLIK HIERBO VOOR U BESTEL ASSEBLIEF
Paddaboudjies en kalasjnikofs
Paddaboudjies en kalasjnikofs vertel die skrywer se wedervaringe as tolk in Mali. Hy wou nooit as tolk werk nie, maar…
eBoek, Mobi, Sagteband
Gebaseer op ware persone en gebeure, Nie-fiksie, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling
Skrywer:Bruno F.A. Andries
R 130.00