LEES ASSEBLIEF EERS DEEGLIK VOOR U BESTEL!

  1. Moet asseblief nie eBoeke dadelik probeer aflaai nie. U sal ‘n e-pos ontvang met die skakel om af te laai nadat die betaling in ons rekening registreer is. Indien u voor die tyd aflaai, kan u nie wéér aflaai nie.
  2. VOOR u ’n eBoek bestel, laai die toep (app) af deur op die skakel hieronder te klik. Volg die stappe.
  3. MOBI is alleenlik wanneer u oor die korrekte toestel beskik om boeke in daardie formaat te lees.
  4. AFLEWERING  gee asseblief 2 tot 3 weke grasie vir druk en aflewering. Ons maak net gebruik van THE COURIER GUY. Ignoreer enige ander kennisgewings van koerierdienste.

ALLE BOEKE wat hier te koop aangebied word, is PRM-boeke: Professionele Redigeerde Manuskrip en voldoen aan die hoë standaarde van goeie Afrikaanse Literatuur.

HOW TO DOWNLOAD E-BOOK READER(step-by-step guide) – click button:

LEES EERS DEEGLIK HIERBO VOOR U BESTEL ASSEBLIEF

No Image Available Die Here woon ook in ons vallei
DIE HERE WOON OOK IN ONS VALLEI: Hierdie boek is geïnspireer deur die Heilige Gees. Al die wonderwerke en gebedsverhoring…
eBoek, Mobi, Sagteband Aanbeveling, Christelike literatuur, Gebaseer op ware gebeure, Gebaseer op ware persone en gebeure, Godsdienstig, Insiggewend, Leersaam, Motiverend, Nie-fiksie, Ware lewensketse, Ware lewensverhaal Skrywer:Carl Lourens
R 200.00