LEES ASSEBLIEF EERS DEEGLIK VOOR U BESTEL!
- Moet asseblief nie eBoeke dadelik probeer aflaai nie. U sal ‘n e-pos ontvang met die skakel om af te laai nadat die betaling in ons rekening registreer is. Indien u voor die tyd aflaai, kan u nie wéér aflaai nie.
- VOOR u ’n eBoek bestel, laai die toep (app) af deur op die skakel hieronder te klik. Volg die stappe.
- MOBI is alleenlik wanneer u oor die korrekte toestel beskik om boeke in daardie formaat te lees. Ons stel voor die Kindle App of FBReader App. U kry net 1 geleentheid om af te laai binne 4 binne dae.
- AFLEWERING gee asseblief 2 tot 3 weke grasie vir druk en aflewering. In druk maande soos November kan aflewering vertraag word tot 4 weke. Ons maak net gebruik van THE COURIER GUY. Ignoreer enige ander kennisgewings van koerierdienste.
ALLE BOEKE wat hier te koop aangebied word, is PRM-boeke: Professionele Redigeerde Manuskrip en voldoen aan die hoë standaarde van goeie Afrikaanse Literatuur.
HOW TO DOWNLOAD E-BOOK READER(step-by-step guide) – click button:
LEES EERS DEEGLIK HIERBO VOOR U BESTEL ASSEBLIEF
My Gebed vir ‘n Boer Twee
MY GEBED VIR ’n BOER TWEE is ’n liefdadigheidsprojek om fondse in te samel vir slagoffers van plaasaanvalle, om traumaberading…
Bekende persoonlikhede, Boek reeks, Christelike literatuur, Digbundel & Kortverhale, Essays, Gebaseer op ware persone en gebeure, Godsdienstig, Liefdadigheid, Motiverend, Novelle, Poësie, Reeks, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling, Ware lewensketse, Ware lewensverhaal
Skrywer:Verskeidenheid
R 240.00