Description
Grootword gaan gepaard met stampe en stote, veral as vyf pastoriekinders een badkamer moet deel …
Die Swanepoels is ’n hegte gesin, elk met sy eie persoonlikheid. Die lewe neem sy loop, die paaie skei, maar die naelstringe bly verbind, al slyp dit dun. Almal sien uit na ʼn welverdiende vakansie op die plaas, tussen kinderherinneringe. Maar dan tref tragedie en ʼn geraamte kom te voorskyn …







Reviews
There are no reviews yet.