LEES ASSEBLIEF EERS DEEGLIK VOOR U BESTEL!

  1. Moet asseblief nie eBoeke dadelik probeer aflaai nie. U sal ‘n e-pos ontvang met die skakel om af te laai nadat die betaling in ons rekening registreer is. Indien u voor die tyd aflaai, kan u nie wéér aflaai nie.
  2. VOOR u ’n eBoek bestel, laai die toep (app) af deur op die skakel hieronder te klik. Volg die stappe.
  3. MOBI is alleenlik wanneer u oor die korrekte toestel beskik om boeke in daardie formaat te lees. Ons stel voor die Kindle App of FBReader App. U kry net 1 geleentheid om af te laai binne 4 binne dae.
  4. AFLEWERING  gee asseblief 2 tot 3 weke grasie vir druk en aflewering. In druk maande soos November kan aflewering vertraag word tot 4 weke. Ons maak net gebruik van THE COURIER GUY. Ignoreer enige ander kennisgewings van koerierdienste.

ALLE BOEKE wat hier te koop aangebied word, is PRM-boeke: Professionele Redigeerde Manuskrip en voldoen aan die hoë standaarde van goeie Afrikaanse Literatuur.

HOW TO DOWNLOAD E-BOOK READER(step-by-step guide) – click button:

LEES EERS DEEGLIK HIERBO VOOR U BESTEL ASSEBLIEF

No Image Available Klonte sout
‘n Siektetoestand laat Arno en Orna kinderloos. Sy argeloosheid daaroor verwoes hulle huwelik. Ewald se vrou beswyk aan komplikasies na…
ePub, Mobi, Sagteband Roman, Stergradering: Prima GOUD Skrywer:Elsabé Welman
R 230.00
No Image Available Ontfrommel
ONTFROMMEL: Luitenant Danny Sadler inisieer ‘n artikel in die koerant, geskryf deur die bekende joernalis, Zena Swart. Die ontvoeringsaak kry…
Sagteband Drama, Intrige, Resensie, Roman, Spanningsverhaal, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling Skrywer:Elsabé Welman
R 230.00