LEES ASSEBLIEF EERS DEEGLIK VOOR U BESTEL!
- Moet asseblief nie eBoeke dadelik probeer aflaai nie. U sal ‘n e-pos ontvang met die skakel om af te laai nadat die betaling in ons rekening registreer is. Indien u voor die tyd aflaai, kan u nie wéér aflaai nie.
- VOOR u ’n eBoek bestel, laai die toep (app) af deur op die skakel hieronder te klik. Volg die stappe.
- MOBI is alleenlik wanneer u oor die korrekte toestel beskik om boeke in daardie formaat te lees. Ons stel voor die Kindle App of FBReader App. U kry net 1 geleentheid om af te laai binne 4 binne dae.
- AFLEWERING gee asseblief 2 tot 3 weke grasie vir druk en aflewering. In druk maande soos November kan aflewering vertraag word tot 4 weke. Ons maak net gebruik van THE COURIER GUY. Ignoreer enige ander kennisgewings van koerierdienste.
ALLE BOEKE wat hier te koop aangebied word, is PRM-boeke: Professionele Redigeerde Manuskrip en voldoen aan die hoë standaarde van goeie Afrikaanse Literatuur.
HOW TO DOWNLOAD E-BOOK READER(step-by-step guide) – click button:
LEES EERS DEEGLIK HIERBO VOOR U BESTEL ASSEBLIEF
Gister is vandag se gewete
Gister is vandag se gewete neem die leser saam met Kevin deur sy nuwe reis. Hy het uit die besige…
e-Boek, Sagteband
Aksie, Fiksie, Intrige, Misterie, Roman, Spanningsverhaal, Top aanbeveling
Skrywer:Janette Olivier
R 200.00