LEES ASSEBLIEF EERS DEEGLIK VOOR U BESTEL!
- Moet asseblief nie eBoeke dadelik probeer aflaai nie. U sal ‘n e-pos ontvang met die skakel om af te laai nadat die betaling in ons rekening registreer is. Indien u voor die tyd aflaai, kan u nie wéér aflaai nie.
- VOOR u ’n eBoek bestel, laai die toep (app) af deur op die skakel hieronder te klik. Volg die stappe.
- MOBI is alleenlik wanneer u oor die korrekte toestel beskik om boeke in daardie formaat te lees. Ons stel voor die Kindle App of FBReader App. U kry net 1 geleentheid om af te laai binne 4 binne dae.
- AFLEWERING gee asseblief 2 tot 3 weke grasie vir druk en aflewering. In druk maande soos November kan aflewering vertraag word tot 4 weke. Ons maak net gebruik van THE COURIER GUY. Ignoreer enige ander kennisgewings van koerierdienste.
ALLE BOEKE wat hier te koop aangebied word, is PRM-boeke: Professionele Redigeerde Manuskrip en voldoen aan die hoë standaarde van goeie Afrikaanse Literatuur.
HOW TO DOWNLOAD E-BOOK READER(step-by-step guide) – click button:
LEES EERS DEEGLIK HIERBO VOOR U BESTEL ASSEBLIEF
As stilte praat
AS STILTE PRAAT: Die gerekende 20ste eeu teoloog en Jesuïet, Karl Rahner, het wyslik opgemerk: Die Christen van die toekoms…
eBoek, Mobi, Sagteband
Christelike literatuur, Gebaseer op ware persone en gebeure, Godsdienstig, Leersaam, Motiverend, Nie-fiksie, Outobiografie
Skrywer:Kobie Lötter
R 195.00
Weersiens verby Emmaus
Wanneer gebeure suiwer vervulling word, is die goddelike begin daarvan reeds ewige Liefde (Karl Rahner, 1904-1984, Jesuïet). Hierdie skatkis wag…
Mobi, Sagteband
Christelike literatuur, Godsdienstig, Hoog aanbeveel, Insiggewend, Leersaam, Nie-fiksie
Skrywer:Kobie Lötter
R 175.00