LEES ASSEBLIEF EERS DEEGLIK VOOR U BESTEL!
- Moet asseblief nie eBoeke dadelik probeer aflaai nie. U sal ‘n e-pos ontvang met die skakel om af te laai nadat die betaling in ons rekening registreer is. Indien u voor die tyd aflaai, kan u nie wéér aflaai nie.
- VOOR u ’n eBoek bestel, laai die toep (app) af deur op die skakel hieronder te klik. Volg die stappe.
- MOBI is alleenlik wanneer u oor die korrekte toestel beskik om boeke in daardie formaat te lees.
- AFLEWERING gee asseblief 2 tot 3 weke grasie vir druk en aflewering.
ALLE BOEKE wat hier te koop aangebied word, is PRM-boeke: Professionele Redigeerde Manuskrip en voldoen aan die hoë standaarde van goeie Afrikaanse Literatuur
HOW TO DOWNLOAD E-BOOK READER(step-by-step guide) – click button:
LEES EERS DEEGLIK HIERBO VOOR U BESTEL ASSEBLIEF

BLOEDSPOOR: Irma Mulder is ’n erkende oorlogjoernalis. Sy verhuis terug na Suid-Afrika ná ’n bomaanval wat die lewe van een…
eBoek, Mobi, Sagteband
Drama, Fiksie, Intrige, Roman, Spanningsverhaal, Speur- en moordverhaal, Stergradering: Prima GOED, Top aanbeveling
Skrywer:Maria Prinsloo
R 185.00

ENOUGH: While the Covid-19 pandemic has confined most of the world to some form of lockdown, it has also confronted…
ePub, Mobi, Sagteband
Adults only, Highly recommended, Motivational, Non-fiction, True life experience, Uplifting
Skrywer:Maria Prinsloo
R 150.00

MASSAMOORD op Kaapsche Hoop: Hugo hou sy hand in die lug. “Wag jy ook eers in die eetsaal. Ek gaan…
eBoek, Mobi, Sagteband
Avontuur, Drama, Fiksie, Liefdesverhaal, Reeks, Roman, Spannend, Spanningsverhaal, Speur- en moordverhaal, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling
Skrywer:Maria Prinsloo
R 180.00