Archie, die dapper hondjie

R60.00R150.00 incl. VAT

Description

Archie, die dapper hondjie: ’n Dapper hondjie kry ’n dapper basie. Archie het ’n gebrek. Hy word ’n siek seuntjie se beste maat.

Met baie liefde en deur te glo, word die seun gesond én op ’n wonderlike manier word Archie ook gehelp.

Liefde en bid maak alles reg, ook ’n stukkende lyfie …

Hierdie verhaal is geskryf om gestremde kindertjies antwoord op hul vragies te gee. Volgens die skrywer se wete sal hierdie die eerste Afrikaanse boekie van die aard.

Die boekie word opgedra aan die skrywer se dapper, lewensblye kleinseun, Wico, asook sy ewe dapper en vreeslose mamma Christelle, wat niks toelaat om haar onder te kry nie – omdat sy so vashou aan haar geloof.

Additional information

Formaat

Sagteband, eBoek Mobi, eBoek E-Pub

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.