My stukkende wynkan

R80.00R130.00 incl. VAT

Description

MY STUKKENDE WYNKAN

Met my beheptheid met die dinge van die Here, het ek Christelike danse bloot as herlewing ervaar, soveelso dat ek nie die historiese gebeure in my pa se tyd, met al die implikasies, in ag geneem het nie. Ek het op my verlede gestagneer en na soveel jare bevind ek myself in ballingskap; verlate, seer en stukkend. Ek het die Here toegelaat om met Sy deursoekende oog die verrotte, stinkende self binne my aan die lig te bring – en innerlike herlewing het plaasgevind.

Vandag kan ek met lof getuig dat die glorie en die krag van God in my nietige menswees openbaar is terwyl my wynkan uitgegooi en stukkend geslaan is. Jeremia 48:11-12

Opgedra aan my pa: “Mavis my kind; jy moet nooit sonder die Here lewe nie.”

Additional information

Formaat

Sagteband, eBoek Mobi, eBoek E-Pub

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.