LEES ASSEBLIEF EERS DEEGLIK VOOR U BESTEL!
- Moet asseblief nie eBoeke dadelik probeer aflaai nie. U sal ‘n e-pos ontvang met die skakel om af te laai nadat die betaling in ons rekening registreer is. Indien u voor die tyd aflaai, kan u nie wéér aflaai nie.
- VOOR u ’n eBoek bestel, laai die toep (app) af deur op die skakel hieronder te klik. Volg die stappe.
- MOBI is alleenlik wanneer u oor die korrekte toestel beskik om boeke in daardie formaat te lees. Ons stel voor die Kindle App of FBReader App. U kry net 1 geleentheid om af te laai binne 4 binne dae.
- AFLEWERING gee asseblief 2 tot 3 weke grasie vir druk en aflewering. In druk maande soos November kan aflewering vertraag word tot 4 weke. Ons maak net gebruik van THE COURIER GUY. Ignoreer enige ander kennisgewings van koerierdienste.
ALLE BOEKE wat hier te koop aangebied word, is PRM-boeke: Professionele Redigeerde Manuskrip en voldoen aan die hoë standaarde van goeie Afrikaanse Literatuur.
HOW TO DOWNLOAD E-BOOK READER(step-by-step guide) – click button:
LEES EERS DEEGLIK HIERBO VOOR U BESTEL ASSEBLIEF
Babilon I
Babilon I se boodskap vir vandag Nebukadnésar: “Die globalisme gryp my aan, dis wonderlik. ʼn Wêreld onder een kroon, met…
Mobi, Sagteband
Fiksie, Historiese drama
Skrywer:Koot Jonker
R 205.00
Babilon II
BABILON II – Koot Jonker Selfs in die donker is daar lig. Selfs in die donkerste ure van menswees is…
Sagteband
Fiksie
Skrywer:Koot Jonker
R 220.00
Babylon I
BABYLON I We live in a world trembling with fear. New wars burst open like wounds upon the earth, and…
Mobi, Soft cover
Fiction, Historical, Series
Skrywer:Koot Jonker
R 205.00
Buks van die Kalahari
Buks van die Kalahari Toegegooi onder die gewig van die lewe; die ellende van die groot depressie en die verwoesting,…
Mobi, Sagteband
Aksie, Avontuur, Geskiedkundige roman, Roman
Skrywer:Koot Jonker
R 220.00