LEES ASSEBLIEF EERS DEEGLIK VOOR U BESTEL!

  1. Moet asseblief nie eBoeke dadelik probeer aflaai nie. U sal ‘n e-pos ontvang met die skakel om af te laai nadat die betaling in ons rekening registreer is. Indien u voor die tyd aflaai, kan u nie wéér aflaai nie.
  2. VOOR u ’n eBoek bestel, laai die toep (app) af deur op die skakel hieronder te klik. Volg die stappe.
  3. MOBI is alleenlik wanneer u oor die korrekte toestel beskik om boeke in daardie formaat te lees. Ons stel voor die Kindle App of FBReader App. U kry net 1 geleentheid om af te laai binne 4 binne dae.
  4. AFLEWERING  gee asseblief 2 tot 3 weke grasie vir druk en aflewering. In druk maande soos November kan aflewering vertraag word tot 4 weke. Ons maak net gebruik van THE COURIER GUY. Ignoreer enige ander kennisgewings van koerierdienste.

ALLE BOEKE wat hier te koop aangebied word, is PRM-boeke: Professionele Redigeerde Manuskrip en voldoen aan die hoë standaarde van goeie Afrikaanse Literatuur.

HOW TO DOWNLOAD E-BOOK READER(step-by-step guide) – click button:

LEES EERS DEEGLIK HIERBO VOOR U BESTEL ASSEBLIEF

No Image Available ‘n Blom uit Pole
ʼn Blom uit Pole: Wat sou sy dink? Hoe het sy gevoel? Het sy geweet dat alles tevergeefs was? Was…
ePub, Mobi, Sagteband Gebaseer op ware persone en gebeure, Geskiedkundig, Nie-fiksie, Sensitiewe Onderwerp, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling, Ware lewensketse, Ware lewensverhaal Skrywer:Louis Rautenbach
R 220.00 R 180.00
No Image Available A flower from Poland
A flower from Poland – What would her thoughts be? Czeslawa. Only fourteen years old, but trapped and made brutally…
ePub, Mobi, Soft cover Contains abuse against children, Highly recommended, Historical Skrywer:Louis Rautenbach
R 220.00 R 180.00
No Image Available With love from Tekapo
With love from Tekapo: It is September 1939, in New Zealand. With the winter in its last throws and war…
eBoek, Mobi, Soft cover Action and suspense, Based on true events, Highly recommended, Historical, Love story, Romance Skrywer:Louis Rautenbach
R 200.00