Die kerk krisis

R70.00R130.00 incl. VAT

Description

DIE KERK KRISIS: Is ons konsep van die term “kerk” Bybels? Sou die volgelinge van Jesus wat die eerste kerke geplant het, vandag se weergawe van die kerk herken, of, nog meer belangrik, erken?

Hoe lyk die Nuwe Testament se model van die kerk en het ons oor tyd weggedryf van die ware kerk af? Wie is ons as gelowiges en wat is ons taak binne die kerkverband?

Waarom is profesie belangrik vir ons as gelowiges? Wie is Melgisedek, en waarom moet ons let op sy verhaal?

Hierdie vrae word beantwoord terwyl skrywer ontleed hoe hedendaagse gelowiges in die groter prent pas, waar die mens van koers af gegaan het, en hoe ons kan terugkeer na die waarheid en wil van God.

Additional information

Formaat

Sagteband, eBoek Mobi, eBoek E-Pub

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.