Dogtertjie

R120.00 incl. VAT

Description

Dogtertjie: Kinderhumor

Dogtertjies hou van kleure, veral pienk, het die versorgers gou agtergekom.

En as hulle mooi aangetrek is, hou hulle van knippies, strikkies en haarbande van mooi, vrolike kleure in hulle hare.

Die versorgers moet ekstra versigtig werk met die dogtertjies.

Daar is so baie mooi, en ons wil die mooi bewaar, versorg en hulle van kleintyd af die waarde van die lewe leer.

Maar hoe gemaak as ’n dogtertjie se broer haar papnat spuit met die tuinslang?

Additional information

Formaat

Sagteband

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.