Onder die stilte

R150.00 incl. VAT

Description

ONDER DIE STILTE – Quinten Snyman

Die digter publiseer hierdie bundel onder die naam CUBUS OMNIA. Die titel, Onder die stilte word veral uitgelig deur die gedig op die agterblad wat aansluit by die tema van die bundel:

daar is iets

onder die stilte

iets sonder woorde

dit lê

tussen asem en onthou

nie vir lees nie

maar

vir voel

Additional information

Formaat

Sagteband, eBoek Mobi