Koerkostes word by die verkoopprys van ‘n slapbandboek bygereken vir aflewering. Die koper ontvang ‘n sms/e-pos as kennisgewing dat die boek afgelewer gaan word. 

Die koper kan die boek volg deur gebruik te maak van die vragbriefnommer en dit op die koerier se webwerf laai.

Alle ePub en Mobi boeke is gratis aflaai-boeke. Klik op ‘gratis aflaai’ om die koerierkoste te verwyder.