Skrywersblok kan veroorsaak word deur te veel druk, gebrek aan rus of vars idees, en selfs te veel emosies in wat jy skryf. Hoe dit ook al sy, dit kan ‘n ontstellende oomblik vir enige skrywer wees en kan lei tot ‘n gebrek aan belangstelling. Hier is ‘n paar top wenke vir skrywers om hul…
Die indeling van ouderdomsgroepe is nie in beton gegiet nie, maar in die algemeen word daar tussen die volgende onderskei: • Bababoeke (0-3 jaar): Duursame kartonboekies, of interaktiewe boeke met byvoorbeeld skwiekers, legkaarte, vat-en-voel-insetsels, of opblaas-badboekies. Omdat dit baie duur is om te produseer, word oorsese boeke vertaal en in koproduksie met groot oorsese uitgewerye…
Ons stel bekend – ons eie YouTube-kanaal. Daar is verskeie kategorieë om na te kyk, bv.: DIE BOEKEMAN Nico Schamrel gesels oor boeke, feeste en met groot geeste oor verskeie radio stasies. Besoek gerus ons Radio uitsendings-blad. SKRYWERS KLETS Hier is ons skrywers aan die woord en vertel jou meer oor hulle boek(e). Ns. SKRYWERSHUIS …
Elke potensiële skrywer sal oneindig baat vind by hierdie Slypskool om meer te leer van die fynere kunsies van kreatiewe skryfkuns. PENdit.za se Slypskool aanbieders is nie net gewillige leermeesters nie, maar ook goeie skrywers wat met raad en daad dwarsdeur die slypskool advies gee. Werkstukke word verskaf waar lede hulle nuutgevonde kennis kan toets. Hulle word ook aan hierdie…
In literatuur, skryfstyl is die manier om gedagtes uit te druk in ʼn taal wat kenmerkend is van ‘n individu, periode, skool of nasie. Skryfstyl is ook die grammatika keuse wat ʼn skrywer maak, uitdrukking van sosiale identiteit en die emosionele effek. Styl is ‘n term wat tegelykertyd kan verwys na enkelvoudige aspekte van ‘n…
JOU SKRYFSTYL is die manier waarop jy jouself uitdruk. Dit ontwikkel natuurlik mettertyd. Dit vorm uit ‘n kombinasie van jou persoonlikheid, jou leeskeuses en bewuste besluit wat jy maak terwyl jy skryf. So, wat kan jy doen om jou skryfstyl te ontwikkel? Om te veel daaraan te dink kan lei tot ‘n gemanipuleerde skrywe, maar…
Koerkostes word by die verkoopprys van ‘n slapbandboek bygereken vir aflewering. Die koper ontvang ‘n sms/e-pos as kennisgewing dat die boek afgelewer gaan word. Die koper kan die boek volg deur gebruik te maak van die vragbriefnommer en dit op die koerier se webwerf laai. Alle ePub en Mobi boeke is gratis aflaai-boeke. Klik op…
ONTWIKKEL DIE STORIE Kry inspirasie uit `ʼn roman. Die meeste romans begin met `ʼn klein inspirasie saad. Miskien het jy `ʼn idee vir `ʼn groot karakter, `ʼn interessante scenario of `ʼn unieke probleem wat jy in die vorm van `ʼn roman wil gebruik of aanspreek. Wat ook al jou idee is, jy kan die roman…
Die verhaal – Bruidsbos – speel af in Hogsback, in die Oos-Kaap. Ek het lank gelede daar gewoon. Hogsback is ’n klein plekkie bo in die Amatola gebergtes waar dit sneeu in die winter.Die woud is beeldskoon met verskeie watervalle, soos Thirty Nine Steps, Madonna and Child, Kettle Spout en Bridal Vail. Dit is juis…
Ns. Skrywershuis bied jou die opsie om meeste boeke aan te koop in ePub-formaat (asook sagteband en Mobi). Jy ontvang ʼn skakel en laai die ePub formaat af. Om dit dan te lees, het jy ʼn toep nodig en ons help jou daarmee – dit is heeltemal gratis om af te laai. Ons verstaan nie…
KORTVERHALE VIR UITSENDING – hier is jou glansoomblik Ns. Skrywershuis en AllesAfrikaans nooi jou uit om kortverhale in te stuur vir moontlike uitsending op Kaapstad Radio. Gryp hierdie kans aan en stuur vir ons jou beste verhaal! ONDERWERP: Enige genre, enige onderwerp geskik vir openbare uitsending op gesinsradio. VOORWAARDES: Die verhaal moet reeds professioneel versorg wees deur ’n teksversorger.…
ʼn Resensie is ʼn magtige bemarkingsmiddel wat aan die koper meer informasie bied en dra positief by tot die verkope van boeke.Ons stel weereens bekend – ons inhuis resensent/boekverslaggewer – Annalize Hills. As daar een persoon is wat ʼn passie het vir lees, dan is dit Annalize. In 2020 voltooi sy met lof haar aanlynkursus –…
Daar is ‘n nuwe webwerf, nuwe idees en splinternuwe verwikkelinge. Ns. Skrywershuis en Ns. Kreatiewe Ontwerp is lewensmaats en in kameraadskap met PENdit.za. Daar is ook ‘n groot boetie, AllesAfrikaans, saam met wie ons graag kragte span.Een groot familie wat aan elke skrywer net die beste wil bied – blootstelling en goeie gehalte publisering, ‘n plekkie…
OOR DIE RADIO! AllesAfrikaans & Ns. Skrywershuis saai uit op Kaapstad Radio. Luister na voorlesings van verhale uit die pen van ons talentvolle skrywers. Jy kan ook die uitsending in beeld sien – klik op die hoof KP TV. Die program word aangebied deur Ns. Skrywershuis en staan in beheer van redaksie. Die doel is…
AllesAfrikaans – vir skrywers Johan Allers uit Amsterdam AllesAfrikaans is ‘n kuierplek vir taalliefhebbers, skrywers, digters, lesers en luisteraars van die Afrikaanse woordkuns. Ontmoet nuwe skrywers, lees oor ons moedertaal en neem deel aan gesprekke. Hierdie platform is geskep om talentvolle skrywers te bevorder en hulle skrywe aan die publiek bekend te stel. Sluit aan…
Ns. Skrywershuis se nuusbrief – NUUSHUIS – word aan almal wat ingeskryf het, elektronies gepos. Hierdie tydskrif in propvol inligting, resensies en interessante gebeure. Daar is soms besprekings en ʼn taalles, ʼn artikel oor publikasie en allerlei wenke. Die NUUSHUIS het nie ʼn vasgestelde uitleg of patroon nie – dus verskil dit van uitgawe na…
SELFPUBLIKASIE – hoe nou gemaak? Jy tik die laaste woorde: Die einde. Jou manuskrip staar na jou en jy blaas jou laaste asem uit – nie letterlik nie, net figuurlik – ’n slaag van verligting. Jy het maande voor jou skootrekenaar deurgebring en soms weens ondervoeding, weggekwyn. Jou dae was gevul met kafeïenwalms en vitamienpille,…
MAKLIK, VINNIG EN GOEDKOOP! Om enige eBoek aan te koop is so maklik soos modderkoekies bak! Jy kan jou eBoek op jou rekenaar of selfoon lees. Selfs my dierbare 85-jarige moeder kon dit regkry! Op die webwerf – klik op BOEKWINKEL – kies die boek wat jy wil aankoop Klik op die BESTEL NOU balkie…
ONS KAN BETER DOEN Ek steek my kop in ’n byenes, maar as ék dit nie doen nie, wie sal? Ons moet die waarheid in die gesig staar, erken ons het gefouteer – alleenlik dán kan mens ’n oplossing vind. Nico Schamrel. Daar is heelwat lesers wat teen selfpublikasie gekant is, want die noodsaaklike inligting…