Wenke vir die skryf van ‘n roman

By admin

ONTWIKKEL DIE STORIE Kry inspirasie uit `ʼn roman. Die meeste romans begin met `ʼn klein inspirasie saad. Miskien het jy `ʼn idee vir `ʼn groot karakter, `ʼn interessante scenario of `ʼn unieke probleem wat jy in die vorm van `ʼn roman wil gebruik of aanspreek. Wat ook al jou idee is, jy kan die roman…

Bruidsbos se geheime

By admin

Die verhaal – Bruidsbos – speel af in Hogsback, in die Oos-Kaap. Ek het lank gelede daar gewoon. Hogsback is ’n klein plekkie bo in die Amatola gebergtes waar dit sneeu in die winter.Die woud is beeldskoon met verskeie watervalle, soos Thirty Nine Steps, Madonna and Child, Kettle Spout en Bridal Vail. Dit is juis…