Ns. Kreatiewe Ontwerp
Daar is ‘n nuwe webwerf, nuwe idees en splinternuwe verwikkelinge. Ns. Skrywershuis en Ns. Kreatiewe Ontwerp is lewensmaats en in kameraadskap met PENdit.za. Daar is ook ‘n groot boetie, AllesAfrikaans, saam met wie ons graag kragte span.Een groot familie wat aan elke skrywer net die beste wil bied – blootstelling en goeie gehalte publisering, ‘n plekkie…