Handleiding om ePub-boeke af te laai

By admin

Ns. Skrywershuis bied jou die opsie om meeste boeke aan te koop in ePub-formaat (asook sagteband en Mobi). Jy ontvang ʼn skakel en laai die ePub formaat af. Om dit dan te lees, het jy ʼn toep nodig en ons help jou daarmee – dit is heeltemal gratis om af te laai. Ons verstaan nie…

Kortverhale vir radio uitsending

By admin

KORTVERHALE VIR UITSENDING – hier is jou glansoomblik Ns. Skrywershuis en AllesAfrikaans nooi jou uit om kortverhale in te stuur vir moontlike uitsending op Kaapstad Radio. Gryp hierdie kans aan en stuur vir ons jou beste verhaal! ONDERWERP: Enige genre, enige onderwerp geskik vir openbare uitsending op gesinsradio. VOORWAARDES: Die verhaal moet reeds professioneel versorg wees deur ’n teksversorger.…

Inhuis Resensent

By admin

ʼn Resensie is ʼn magtige bemarkingsmiddel wat aan die koper meer informasie bied en dra positief by tot die verkope van boeke.Ons stel weereens bekend – ons inhuis resensent/boekverslaggewer – Annalize Hills. As daar een persoon is wat ʼn passie het vir lees, dan is dit Annalize. In 2020 voltooi sy met lof haar aanlynkursus –…