DIE LIEFDE WEN

By admin

Die Liefde Wen bundel is ‘n versameling gedigte deur amateur-digters wat deelgeneem het aan die tweede LiefdeWen Digkompetisie in 2022. Inskrywings is van regoor die land ontvang en die bestes is gekies om deel te vorm van die bundel, saam met gedigte van ‘n paar bekende skrywers, soos Bibi Slippers, Angie Gallagher en meer. Die…

WANT KLIPPE LIEG

By admin

Want klippe lieg ios Wynand se debuutbundel van kortverhale – propvol komiese vertellings, maar ook soms hartseer. DIE SKRYWER VERTEL: Die aand na die afsterwe van my pa sit ek en probeer sy stories onthou. Hy het baie daarvan gehou om interessante stories te vertel. Nog te meer om na stories te luister. In my hartseer…