PENdit.za SLYPSKOOL

By admin

Elke potensiële skrywer sal oneindig baat vind by hierdie Slypskool om meer te leer van die fynere kunsies van kreatiewe skryfkuns. PENdit.za se Slypskool aanbieders is nie net gewillige leermeesters nie, maar ook goeie skrywers wat met raad en daad dwarsdeur die slypskool advies gee. Werkstukke word verskaf waar lede hulle nuutgevonde kennis kan toets. Hulle word ook aan hierdie…

Definisie van skryfstyl

By admin

In literatuur, skryfstyl is die manier om gedagtes uit te druk in ʼn taal wat kenmerkend is van ‘n individu, periode, skool of nasie. Skryfstyl is ook die grammatika keuse wat ʼn skrywer maak, uitdrukking van sosiale identiteit en die emosionele effek. Styl is ‘n term wat tegelykertyd kan verwys na enkelvoudige aspekte van ‘n…

Verbeter jou skryfstyl

By admin

JOU SKRYFSTYL is die manier waarop jy jouself uitdruk. Dit ontwikkel natuurlik mettertyd. Dit vorm uit ‘n kombinasie van jou persoonlikheid, jou leeskeuses en bewuste besluit wat jy maak terwyl jy skryf. So, wat kan jy doen om jou skryfstyl te ontwikkel? Om te veel daaraan te dink kan lei tot ‘n gemanipuleerde skrywe, maar…