AFRIKAANS 100 – deelname
AFRIKAANS 100 – deelname Afrikaans vier op 8 Mei 2025 honderd jaar van bestaan as amptelike taal en dié feesvieringe, as deel van die Afrikaans 100-veldtog, gaan landswyd plaasvind. Ns, Skrywershuis (Uitgewer) ia trots om deel van hierdie feesviering te wees, saam met organisasies o.a. RSG, Afrikaanse Taalraad, Bybelgenootskap van Suid-Afrika, Die Afrikaanse Taalmuseum en…