Toegeslaan – 5 wenke
Skrywersblok kan veroorsaak word deur te veel druk, gebrek aan rus of vars idees, en selfs te veel emosies in wat jy skryf. Hoe dit ook al sy, dit kan ‘n ontstellende oomblik vir enige skrywer wees en kan lei tot ‘n gebrek aan belangstelling. Hier is ‘n paar top wenke vir skrywers om hul…