FLUITJIEBLASER OF DOOFSTOMME – Resensie

By admin

FLUITJIEBLASER OF DOOFSTOMME – die titel vra duidelik: Moet jy die fluitjie blaas of moet jy eerder doofstom wees? Moet jy praat of moet jy eerder jou rug draai? Kobus Hoffman is nie bang nie. Hy is ook nie doof of stom nie. Hy is nie bang om sy mond oop te maak en die…

By admin

In Kaalkop sonder tuiste verwoord Johan Allers sy verhaal van ’n jong seun met ’n droom groter as hyself, sy werk by die SAUK en sy omswerwinge as buitelandse korrespondent in Duitsland en Nederland. Hy vertel van sy ontmoetings met van die wêreld se grootste leiers, onder andere Nelson Mandela en gesels oor gebeure wat die wêreld…