JACQUES RAUTENBACH – SA neoklassieke komponis

By admin

Nico Schamrel plaas die kollig op Jacques Rautenbach, ons bekende Suid-Afrikaanse musikant wat die afgelope jare opslae gemaak as neoklassieke komponis en musiekkunstenaar. Sy unieke komposisies en styl word beskryf as lewendige kontemporêre neoklassieke musiek – gevul met verskeie uiteenlopende emosies soos nostalgie, romanse, soms selfs barok. Hy skilder hierdie diep emosies met harmonieuse en…

Hoekom jou boek plaas by ‘n boekwinkel?

By admin

So baie skrywers wil so graag hulle boeke in ʼn boekwinkel plaas. Is dit dalk by skrywers ‘n vorm van ‘ek het sukses behaal’? Word die boekwinkel gesien as ’n triomf? DIE PRYS  Wat skrywers nie besef nie – hoe meer mense betrokke is by jou boek, hoe kleiner word jou wins! Die uitgewer, verspreider…

DIE BOEKEMAN op YouTube

By admin

Die Boekeman, Nico Schamrel, is bekend as een van die aanbieders van AllesAfrikaans – ‘n aktuele program wat oor verskeie radiostasies uitsaai. Programme en onderhoude word op YouTube gelaai en kan daar ook besigtig word. Die Boekeman plaas die kollig op verskeie bekendes, asook skrywers, digters, nuusmakers en interessante kalante. Van Afrikaans, feeste en groot…

Jou GRATIS TOEP vir e-Boeke

By admin

Ns. Skrywershuis bied jou die opsie om meeste boeke aan te koop in ePub-formaat (asook sagteband en Mobi). Jy ontvang ʼn skakel en laai die ePub formaat af. Om dit dan te lees, het jy ʼn toep nodig en ons help jou daarmee – dit is heeltemal gratis om af te laai. Ons verstaan nie…