CORDIS TRUST PUBLIKASIES

By admin

SKENKING – Cordis Trust Publikasies Die warboel en gejaag om jou word onverwags kalm wanneer ʼn oproep jou skielik tot stilstand bring. Die sagte stem aan die anderkant bring ʼn onvoorsiene rustigheid wat jou spontaan tot ’n asemsnak dwing. Die oggendlug is vars. Jy asem dit stadiger in. Goeie nuus, ’n liefdesdaad uit erkentlikheid en…

KERSFEES AANBOD

By admin

IN DIE KERSKOUS – met krismispoeding en brandewynsous Nee wat, ons sukkel nie nog met afslag hier en minder betaal daar nie. Koop ‘n boek of twee as kersgeskenk en ontvang ‘n gratis eBoek ÉN staan ‘n kans om twee gratis boeke te wen – so maklik soos dit. Ons e-pos ook ‘n gratis verkoopbewys (so tussenin alles deur) – dalk is…