RESENSIE: Die waarheid lê in Niemandsland deur Erika Dyke

By admin

Die waarheid lê in Niemandsland deur Erika Dykes RESENSIE: Annalize Hills Al twee wysers van die muurklok wys loodreg hemelwaarts. Die vorige vier en twintig uur sterf af en skenk geboorte aan die opeenvolgende etmaal. ʼn Magiese vlugtigheid verbind ʼn flerts van dit wat was, vlietend met ʼn fragment van dit wat is. Vlugtig word…

LESERSINDRUK: The kiss and beyond

By admin

Titel: The kiss and beyond, stories exploring divergent aspects of that most universal and enduring human characteristic: erotic loveSkrywer: Malcolm de RoubaixISBN: 9780796117519Uitgewer: NS. Skrywershuis Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer daarvan aan LitNet gestuur. LitNet het die skrywer nie versoek om dit te stuur en geen vergoeding is aan die skrywer betaal nie.…

DIE LIEFDE WEN

By admin

Die Liefde Wen bundel is ‘n versameling gedigte deur amateur-digters wat deelgeneem het aan die tweede LiefdeWen Digkompetisie in 2022. Inskrywings is van regoor die land ontvang en die bestes is gekies om deel te vorm van die bundel, saam met gedigte van ‘n paar bekende skrywers, soos Bibi Slippers, Angie Gallagher en meer. Die…

WANT KLIPPE LIEG

By admin

Want klippe lieg ios Wynand se debuutbundel van kortverhale – propvol komiese vertellings, maar ook soms hartseer. DIE SKRYWER VERTEL: Die aand na die afsterwe van my pa sit ek en probeer sy stories onthou. Hy het baie daarvan gehou om interessante stories te vertel. Nog te meer om na stories te luister. In my hartseer…

AFRIKAANS 100 – deelname

By admin

AFRIKAANS 100 – deelname Afrikaans vier op 8 Mei 2025 honderd jaar van bestaan as amptelike taal en dié feesvieringe, as deel van die Afrikaans 100-veldtog, gaan landswyd plaasvind.  Ns, Skrywershuis (Uitgewer) ia trots om deel van hierdie feesviering te wees, saam met organisasies o.a. RSG, Afrikaanse Taalraad, Bybelgenootskap van Suid-Afrika, Die Afrikaanse Taalmuseum en…

MASSAMOORD – nuwe publikasie

By admin

Maria Prinsloo skryf weereens ‘n treffer – die opvolg op haar boek, Bloedspoor. Irma Mulder – die hoofkarakter in Maria Prinsloo se vorige boek Bloedspoor – en nog ’n paar geëerde skrywers groepeer by ’n luukse lodge op Kaapschehoop om mee te ding vir ’n gesogte prys. Maar die noodlot loer en een vir een…

Uitgewer wys resultate

By admin

UITGEWER WYS RESULTATE NASKRIF, ons digitale tydskrif, se lesers het maandeliks gegroei tot oor die 400 lesers. Dit is weereens ‘n bewys dat ons tydskrif ‘n gewildheid bereik het onder Jan Alleman, skrywers en digters. Ons streef steeds om hierdie tydskrif ten volle te bemark en om gehalte artikels aan ons lesers te bied. Desember…

MENTORSKAPPROGRAM

By admin

LEER SKRYF! Ns. Skrywershuis en Amanda de Lange bied in 2024 ’n heerlike projek aan. As jy nog altyd wou skryf, maar onseker was oor hoe om te werk te gaan, is hierdie net die geleentheid vir jou. Amanda was vir 30 jaar ’n joernalis en is nou ’n lewensafrigter en mentor vir skrywers. Sy…

GEWILDSTE DIGITALE TYDSKRIF

By admin

NASKRIF IS DIE GESOGSTE TYDSKRIF Met vyf uitgawes agter die blad, is Naskrif een van Suid-Afrika se gewildste digitale tydskrif.  Glo dit of nie – NASKRIF word deur meer lesers gelees as bekende tydskrifte deur sekere organisasies.  Daar is selfs navraag om die tydskrif aan te koop – dit alleen is ‘n bewys dat hierdie…

TOP BOEKVERKOPER

By admin

MARIZKA SLAAN DIE REKORD VERKOPE Marizka Coetzer se spliternuwe boek – Die duiwel is in die detail – is ons top verkoper.  Hierdie is haar afsluiting na ‘n verhouding met die krugersdorp-reeksmoordenaar Le Roux Steyn. Lees meer hier: https://nskrywershuis.co.za/boeke/die-duiwel-is-in-die-detail/

MY GEBED VIR ‘N BOER

By admin

DIE DEERNISPROJEK VIR SLAGOFFERS Ns. Skrywershuis het hierdie derde uitgawe reeds bekendgestel. Jy kan ‘n positiewe bydrse te lewer om slagoffers van plaasaanvalle te help met traumaberading. Lees gerus meer hier: https://nskrywershuis.co.za/gebedeboek/

CORDIS TRUST PUBLIKASIES

By admin

SKENKING – Cordis Trust Publikasies Die warboel en gejaag om jou word onverwags kalm wanneer ʼn oproep jou skielik tot stilstand bring. Die sagte stem aan die anderkant bring ʼn onvoorsiene rustigheid wat jou spontaan tot ’n asemsnak dwing. Die oggendlug is vars. Jy asem dit stadiger in. Goeie nuus, ’n liefdesdaad uit erkentlikheid en…

KERSFEES AANBOD

By admin

IN DIE KERSKOUS – met krismispoeding en brandewynsous Nee wat, ons sukkel nie nog met afslag hier en minder betaal daar nie. Koop ‘n boek of twee as kersgeskenk en ontvang ‘n gratis eBoek ÉN staan ‘n kans om twee gratis boeke te wen – so maklik soos dit. Ons e-pos ook ‘n gratis verkoopbewys (so tussenin alles deur) – dalk is…

FLUITJIEBLASER OF DOOFSTOMME – Resensie

By admin

FLUITJIEBLASER OF DOOFSTOMME – die titel vra duidelik: Moet jy die fluitjie blaas of moet jy eerder doofstom wees? Moet jy praat of moet jy eerder jou rug draai? Kobus Hoffman is nie bang nie. Hy is ook nie doof of stom nie. Hy is nie bang om sy mond oop te maak en die…

By admin

In Kaalkop sonder tuiste verwoord Johan Allers sy verhaal van ’n jong seun met ’n droom groter as hyself, sy werk by die SAUK en sy omswerwinge as buitelandse korrespondent in Duitsland en Nederland. Hy vertel van sy ontmoetings met van die wêreld se grootste leiers, onder andere Nelson Mandela en gesels oor gebeure wat die wêreld…

JACQUES RAUTENBACH – SA neoklassieke komponis

By admin

Nico Schamrel plaas die kollig op Jacques Rautenbach, ons bekende Suid-Afrikaanse musikant wat die afgelope jare opslae gemaak as neoklassieke komponis en musiekkunstenaar. Sy unieke komposisies en styl word beskryf as lewendige kontemporêre neoklassieke musiek – gevul met verskeie uiteenlopende emosies soos nostalgie, romanse, soms selfs barok. Hy skilder hierdie diep emosies met harmonieuse en…

Hoekom jou boek plaas by ‘n boekwinkel?

By admin

So baie skrywers wil so graag hulle boeke in ʼn boekwinkel plaas. Is dit dalk by skrywers ‘n vorm van ‘ek het sukses behaal’? Word die boekwinkel gesien as ’n triomf? DIE PRYS  Wat skrywers nie besef nie – hoe meer mense betrokke is by jou boek, hoe kleiner word jou wins! Die uitgewer, verspreider…

DIE BOEKEMAN op YouTube

By admin

Die Boekeman, Nico Schamrel, is bekend as een van die aanbieders van AllesAfrikaans – ‘n aktuele program wat oor verskeie radiostasies uitsaai. Programme en onderhoude word op YouTube gelaai en kan daar ook besigtig word. Die Boekeman plaas die kollig op verskeie bekendes, asook skrywers, digters, nuusmakers en interessante kalante. Van Afrikaans, feeste en groot…

Jou GRATIS TOEP vir e-Boeke

By admin

Ns. Skrywershuis bied jou die opsie om meeste boeke aan te koop in ePub-formaat (asook sagteband en Mobi). Jy ontvang ʼn skakel en laai die ePub formaat af. Om dit dan te lees, het jy ʼn toep nodig en ons help jou daarmee – dit is heeltemal gratis om af te laai. Ons verstaan nie…

Draaiboekskryf: Storie en narratiewe struktuur – Deel 3

By admin

Hoe om ‘n storie te struktureer: Verstaan ​​narratiewe struktuur. Van oorspronklike verhale tot volksverhale tot bonatuurlike mitologie, is goedvertelde verhale oor kulture en generasies oorgedra. In vandag se wêreld is ons die meeste vertroud met storievertelling in een van vier vorme: gesproke stories, romans (of kortverhale), lewendige teater en verfilmde vermaak. In alle vorme van…