Maria Prinsloo skryf weereens ‘n treffer – die opvolg op haar boek, Bloedspoor.

Irma Mulder – die hoofkarakter in Maria Prinsloo se vorige boek Bloedspoor – en nog ’n paar geëerde skrywers groepeer by ’n luukse lodge op Kaapschehoop om mee te ding vir ’n gesogte prys. Maar die noodlot loer en een vir een sterf feitlik almal op misterieuse wyse. Irma beywer haar om die moordenaar te ontmasker, maar word self verdink deur Hugo van Zyl, haar sogenaamde speurdervriend. ’n Spannende verhaal met ’n onverwagte, maar bevredigende slot.

Bloedspoor het verkope oortref en Massamoord is beslis ‘n moet lees!

BESTEL BLOEDSPOOR:

Bloedspoor